Neelsie kyk gister verwonderd op na die wolke wat verby gly.
“Mêêê! Mêêê!(S)kapie, (s)kapie!” s
ê hy asof in ‘n droom. Ek sit nog en glimlag oor sy gesonde verbeelding wat skapies in die wolke sien toe sy hele houding skielik verander. Hy kom na my toe aangehardloop:
“Mamma! Mamma!!”,en beduie woes met sy pokkel armpies die lug in.
“Wolf! Ahoeeeee! Wolf...skapie...vang!”
No comments:
Post a Comment
Make my day: add to my therapy with your words:-)