Monday, November 14, 2005

Boudjies

Aanhaling van die dag:

"My agterste boude is seer!"
-Devan (2 1/2)
Wonder waar sy voorste boude sit...??

En so van boudjies gepraat...

Boudjies vir (van) Afrika!!!
vlnr: Devan, Neelsie, Dietloff

No comments:

Post a Comment

Make my day: add to my therapy with your words:-)